Welkom by Ministry Mall...

R0.00   



ViP2008 DEMO Visualpraise 2008 DEMO

Visualpraise 2008 DEMO

ViP 2008.2 DEMO (dataprogram). Slegs DEMO van ViP2008 vertoonprogram.  Bevat slegs 20 liedere en 'n aantal liturgiese agtergronde om werking van ViP2008 te toets.  Volledige program is beskikbaar teen R600.  Volledige indeks van liedere en agtergronde in ViP2008 is beskikbaar by www.visualpraise.co.za.  Die DEMO (15Mb) is gratis en kan onmiddellik afgelaai word.  Kies by posgeld opsie &ampampquotLaai af van web".  Klik daarna op die faktuurnommer om die DEMO af te laai.

Ingesluit in DEMO-program:

*    Slegs 3 veranderbare agtergronde in c:/DIY/bgpics vir Welkom en afkondigingskerm (Volledige program bevat 70+).
*    Geen MP3's in c:/DIY/music/sounds (Volledige program bevat 5).
*    Slegs die eerste 3 liturgiese agtergronde by elke liturgiese element (Volledige program bevat 5-9)
*    Liturgiese agtergronde: 1400, 1401, 1402, 1405, 1420, 1433, 1452, 1455
*    Kaarte: 1500, 1501, 1502
Liedere:
*    Vrye liedere: cc675
*    FLAM liedere: f12, f39, f48, f55
*    Halleluja Liedere: HL209
*    Jeugsangbundel II (Groen): JG51
*    Jeugsangbundel I (Rooi): JR2
*    Liedboek: LB348, LB396
*    Sing onder mekaar (blou): SM9

Spesifikasies van ViP2008 (volledige program):

  • Volledige invoerskerm.
  • Opsies vir beurtsang en Noodafkondigings.
  • Vooraf inlees van diensorde ens.
  • Gebaseer op Flash 8. 
  • Gebruikersvriendelik & veilig. 
  • Maklike installasie en registrasie
  • Windows Vista-aanpasbaar
  • Volledig navigeerbaar met muis vanaf kansel
  • Gebruik op onbeperkte aantal rekenaars in spesifieke gemeente. 
  • Outomatiese volskerm (enige skermresolu Immediate download after purchase  Immediate download after purchase

    Price   R0.00 Other currencies
    Stock 14
    Not rated yet






    Email to a friend  Add to wish list


  • Suggestion Box
    Your opinion is important to  MinistryMall.co.za. If you have discovered an incorrect price, spotted a typo or encountered a technical problem on this page, we want to hear about it.

 
 
 
 


(Eerste besoek? klik op "my rekening" om te registreer)
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
       
 

Wil jy jou produkte in Ministry Mall beskikbaar stel? Klik hier vir meer besonderhede

Tuisblad   Kategorieë   My rekening    Nuus   Soek   Laaste kans    Top verkopers    Nuusbrief   WAP  
Registreer   Verskaffers   Affiliasie/herverkoper registrasie   Meningsopname   Kontak ons
Terms & Conditions




Powered by Comersus ASP Shopping Cart Application from Monstercom